Angel Hearts - Workshop for people with disabilities

5 star(s) from 8 votes
Leviseur straat 4B, Westdene, Bloemfontein, 9301
Angel Hearts - Workshop for people with disabilities Angel Hearts - Workshop for people with disabilities is one of the popular Community Organization located in Leviseur straat 4B, Westdene ,Bloemfontein listed under Community Organization in Bloemfontein , Other in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Angel Hearts - Workshop for people with disabilities

Ek het hierdie werkswinkel begin, omdat ek besef het dat daar 'n behoefte is vir gestremde mense, wat wel handvaardighede kan aanleer, om iewers in die samelewing in te pas en te kan finksioneer.

Ek het twee jaar as vrywilliger by 'n werkswinkel gewerk waar daar 55 gestremde mense is, en het daar besef dat ek regtig 'n passie het om met hulle te werk.

Angel Hearts werkswinkel is begin deur baie gebed en leiding van God af. Almal van ons wat hier betrokke is, se harte klop vir Jesus en ons groei daagliks daarin. Vandat ek hierdie plekkie begin het beleef ek elke dag hoe God se hand hier in werking is, en ons deel dit met mekaar en leef dit uit.

Dit is vir my wonderlik om te sien hoe elke gestremde mens hier groei en deel word van die mense wat ons kom besoek. Mens kan nie anders as om net lief te word vir hulle nie.

Ek het nog baie drome vir Angel Hearts. Ek besef egter as daardie droom in God se plan is dan sal dit so wees.

Karen Kemp

Map of Angel Hearts - Workshop for people with disabilities