Amalienstein LB Primary

P.O Box 110, Ladismith, 6655 ,South Africa
Amalienstein LB Primary Amalienstein LB Primary is one of the popular Elementary School located in P.O Box 110 ,Ladismith listed under School in Ladismith , Elementary School in Ladismith ,

Contact Details & Working Hours

More about Amalienstein LB Primary

Amalienstein/ Zoar is gestig deur PJ Joubert in 1817 op die plaas Elandsfontein namens die SA Sendingsgenootskap. Die naam is afkomstig van die Bybelse naam Zoar. In 1834 het die Berlynse Sendinggenootskap Zoar/Amalienstein oorgeneem en bestuur. Daarna is die eiendom Amalienstein, gekoop deur die Berlynse Sendinggenootskap wat die omgewing vernoem het na die Barones, Amalie von Stein. Vandag staan die omgewing bekend as Amalienstein. Die Historiese Lutherse Kerk is gebou en ‘n skoolgebou is ook opgerig wat later afgebrand het.
Ons skool, Amalienstein Primêr is toe in 1937 gebou, wat voorheen slegs uit uit twee groot klaskamers bestaan het. Hierdie klaskamers vorm vandag nog deel van die hoofskoolgebou.

Map of Amalienstein LB Primary