Altewys Kleuterskool, Naskool en Vakansiesorg

Waverley, Pretoria, 0186
Altewys Kleuterskool, Naskool en Vakansiesorg Altewys Kleuterskool, Naskool en Vakansiesorg is one of the popular Day Care located in Waverley ,Pretoria listed under School in Pretoria , Day Care in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Altewys Kleuterskool, Naskool en Vakansiesorg

Kleuterskool open sy deure in Waverley Pretoria op 1 Maart 1998. Ons voertaal is Afrikaans en ons beroep ons op Christelike onderwys. Altewys se maats se dag bestaan uit hope pret, waar ons leer deur speel en nogmaals speel. Hier word kleuters gekoester, versorg, liefgehê, opgevoed, gestimuleer en vele meer.
Die kleuterskool is op 'n groot veilige terrein waar maats kan baljaar. Kleuters van 2 -5 jaar word ingeneem.

Map of Altewys Kleuterskool, Naskool en Vakansiesorg