Ons spesialiseer in die volgende:
* Opsit van dakke (3 jaar waarborg)
* Ons doen ook dakke wat lek: Geen laswerk, permanente oplossing)
* Nuwe motor afdakke asook die herstel daarvan
* Geute
* Enige staalwerk wat benodig word
* Hekke: Veiligheid asook skuifhekke
* Diefwering
* Moderne meubels (Volgens jou eie ontwerp)
* Trap en balkon reelings
* Bou van trappe
* Bou van sleepwaens
* Aanbouings of veranderings