ons het so 'n groot verskeidenheid klimrame te huur asook te koop, dat jy verseker iets sal kry wat in jou kind se behoeftes sal voorsien. Verhurings buite pretoria is slegs op 18 maande tydperk.
bou jou eie unieke raam met al ons verskeidenheid hegstukke. van swaaie, bandetonnels en glybane.
maak vandag die regte besluit, en skaf vir jou kind 'n raam aan wat hom vir ure sal besig het en baie genot sal verskaf.
geskik van ouderomme 18maande tot 12 jaar of selfs ouer.