AgriSol

Potchefstroom, 2522 ,South Africa
AgriSol AgriSol is one of the popular Agriculture Company located in ,Potchefstroom listed under Farming/agriculture in Potchefstroom ,

Contact Details & Working Hours

More about AgriSol

Vir lank was ons almal van mening dat die regte hoeveelheid N, P en K ʼn goeie oes kan verseker. Die teendeel is egter bewys. Hoewel ons oeste toeneem as gevolg van verbeterde tegnologie en genetika besef baie boere dat hul grond agteruit gaan. Kompaksie, infiltrasieprobleme en sensitiwiteit vir droogte, versuiping, koue en so meer neem toe. In droeë seisoene word dit duidelik dat sommige lande of gedeeltes van lande steeds aanvaarbare opbrengste lewer terwyl ander lande byna geen opbrengs gee nie. Dit word nou algemeen aanvaar dat gesonde grond met goeie struktuur, ʼn groot en diverse populasie van voordelige grondorganismes en voldoende organiese materiaal baie voordele inhou vir die boer. Grond het verskillende eienskappe. Sommige is ʼn gegewe, maar ander kan verbeter word.

Map of AgriSol