Abrie vanZyl-Verf en Onderhoud het jare se ondervinding in die verfbedryf, lewer hulle hoë gehalte werk en vriendelike diens.
*Verf - enige geboue binne en buite
*Loodgieter werk
*Herstelwerk - aan geboue bv. gekraakte mure, pleisterwerk, waterdigting
*Afspuit - van dakke en mure met hoëdrukspuit
*Waterdigting- van dakke
*Klein bouwerk- bv. uitbreek van mure, inbou van vensterrame en deure, bou van ring mure, opsit van afdakke, ens.
*Opsit van fascias en geute.
*Opsit van bedekking teen mure, rock art
*Verkoop ook rock art-stene wat soos kalkklip lyk
*Insit van “drywall” (houtmure)
Abrie van Zyl verf en onderhoud is baie gesteld op presiese en professionele werk en daarom hou hulle persoonlik toesig en werk saam met die werksmense. Hulle vat ook net een projek op 'n slag om hul volle aandag aan projek te gee. Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie