Vakansie en "hikers" akkommodasie reg aan die einde/begin van die Boesmanskloof Voetslaanpad tussen Greyton en Mc Gregor in die Riviersonderendberge.Kyk ook-www.boesmanskloof.co.za of www.openafrica.org/participant/accommodation-at-die-galg. Kontak-Ruth:0236251794