3 Slaapkamer huis te huur vir selfsorg vakansie akkommodasie. Loopafstand van die see , waterglybaan, putt-putt bane en Strand Gholf Baan . Somerset Mall om die draai.
Besoek Tafelberg , Kaappunt , naby gelee wynroetes en nog vele meer vir heerlike daguitstappies !