Zone 5

Plantasiestraat 16, Ceres, 6835 ,South Africa
Zone 5 Zone 5 is one of the popular Just For Fun located in Plantasiestraat 16 ,Ceres listed under Sports event in Ceres , Just For Fun in Ceres , Residence in Ceres ,

Contact Details & Working Hours

More about Zone 5

Pret vir die hele gesin...bergfiets, stap, hardloop.
Zone 5 is gemik op die minder ernstige fietsryer en hardloper en ons bied nie 'races' aan nie, maar wel 'events'.
Dit beteken jy is hier om saam met familie en vriende pret te hê en saam die natuurskoon te geniet.
Kom deel in ons pret en leer nuwe roetes, leer vaardighede en kom ervaar die saamwees in ons pragtige streek.

Map of Zone 5