Waenhuiskraal

Bapsfontein, Pretoria, 0151 ,South Africa
Waenhuiskraal Waenhuiskraal is one of the popular Wedding Planning Service located in Bapsfontein ,Pretoria listed under Performance & Sports Venue in Pretoria , Wedding Planning Service in Pretoria , Event Planning Service in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Waenhuiskraal

Om die perfekte trou venue te kies om julle nuwe lewe saam te begin kan tydrowend wees en daarom wil ons dankie sê dat julle die moeite doen om meer van ons fasiliteite uit te vind.

Waenhuiskraal is vanaf Rigellaan, Pretoria, 25 km uit op die Delmaspad.

Waenhuiskraal se ontstaan het gekom van Afrikaans sprekendes soos ek en jy wat die nostalgie wil vasvang van malvapoeding en pampoentert, die dorsvloer op die plaas en ouma se onthou kos, waar jy in Afrikaans kan kuier en skoffel op ‘n mieliemeel vloer.

Die besonderse dag gaan net oor julle en die dag word gevier saam met familie en vriende wat altyd deel van julle lewe sal wees.

Waenhuiskraal is absoluut net deur die genade van God gebou. Elke liewe baksteen, houtplanke en ure se arbeid is af gebid van ons hemelse Vader en al die eer kom na Hom.

Ons sien uit daarna om julle te verwelkom by Waenhuiskraal en beloof om julle geseënde dag spesiaal te maak vir jare se herinneringe.

Seënwense
Hendrik en Ansie

Map of Waenhuiskraal