Vleishuis

30 Voortrekker street, Beaufort West, 6970 ,South Africa
Vleishuis Vleishuis is one of the popular Grocery Store located in 30 Voortrekker street ,Beaufort West listed under Food/grocery in Beaufort West , Butcher in Beaufort West , Hunting and Fishing in Beaufort West ,

Contact Details & Working Hours

More about Vleishuis

Die vleishuis handel net met wildsvleis, waarvan dit hoofsaaklik koedoes is. Die besigheid is hoofsaaklik gebonde aan die jagseisoen. Ons bied ook verwerkings dienste van wild, maar dit is baie belangrik om vroegtydig te reel sodat ons spasie het. Die vleishuis bied n wye verskeidenheid produkte waarvan almal uitsteekend is en al ons kliente kom terug en is gelukkiig met ons produkte.

Bestellings kan deur email geplaas word of inbox op die page. Ons sien uit daarna om nuwe verskaffers te ontmoed en besigheid te doen, miskien kan ons reg deur die jaar die dienste bied. Die pryslyste kan aangevra word en dit sal op hierdie blad ook geplaas word. Vir aflewering op ander dorpe kan reelings getref word.

Map of Vleishuis