Villagers Cullinan

112 Oak Avenue, Cullinan, 1000 ,South Africa
Villagers Cullinan Villagers Cullinan is one of the popular Bar & Grill located in 112 Oak Avenue ,Cullinan listed under Restaurant in Cullinan , Restaurant/cafe in Cullinan ,

Contact Details & Working Hours

More about Villagers Cullinan

As jy lus het vir lekker kuier, is Villagers Cullinan die plek om te wees. Dit is geleë waar die ou Sir Thomas restaurant was in die hartjie van Cullinan. Jy kan 'n rustige ete in die restaurant geniet, 'n pub lunch kom neem, buite onder die gazebo sit of by die kroeg 'n drankie geniet. Dit is 'n lekker plek met 'n lekker atmosfeer en lekker mense. As jy een keer by Villagers Cullinan was, sal jy nie weer by 'n ander plek vir kuier nie.

Map of Villagers Cullinan