VIR ‘N GOEIE NAGRUS,STILTE EN BESTE GASVRYHEID DIS ONS BELOFTE AAN U.
FOR THE BEST NIGHT’S REST, BRIGHT STARS,SILENCE AND HOSPITALITY THAT’S OUR PROMISE TO U.
Victoria West is in the heart of the Great Karoo, about 615km from Cape Town.
The area boasts a fantastic variety of bird species for nature lovers with several trails, including the renowned evening walk .
The Karoo is famous for our hunting facilities and a wide variety of sort after buck species.
Here you will find Victoria’s Pride Guest House who will present you with Affordable Comfortable Peacefull Five Star Quality En-Suite Rooms.
Victoria's Pride is een van die min bekostigbare oorslaap plek. Hier sal u vind dat vriendlikheid,netheid en rustigheid 'n kombinasie uitmaak van die rus en vrede wat nodig is om weer verder te kan ry . Ons maak dit so gerieflik as moontlik vir gaste om uitgerus te voel voor hulle weer die langpad na hul bestemming voortsit. Elke kamer het lugversorgers, koffie en tee, beskuit, strykplank,strykyster,yskas,Tv, shower,toilet en wasbak.
Elke kamer het ook sy eie ingang.
Ons het 'n pragtige uitsig oor die koppies...Soms kan u ook sien hoe
sweef Victoria Wes se 2 Arende in die lug. Die nag gee u 'n pragtige gesig van die mooiste sterre. Kom probeer ons gerus u sal nie spyt wees nie, dis veilig en rustig hier by ons.