Vakansie Pret

van Riebeeck Park, Kempton Park, 1618 ,South Africa
Vakansie Pret Vakansie Pret is one of the popular Arts & Entertainment located in van Riebeeck Park ,Kempton Park listed under Arts/entertainment/nightlife in Kempton Park , Arts & Entertainment in Kempton Park ,

Contact Details & Working Hours

More about Vakansie Pret

Vakansie Pret is 'n idee tussen 2 vriendinne om laerskool kinders tussen die ouderdom van 8-13 jaar binne in die vakansie tydperk besig te hou met 'n hele program van verskeidenheid kuns. Nie net gee dit die kinders iets lekker om te doen oor 'n vakansie nie, maar leer hulle 'n nuwe kuns elke keer!

Elke vakansie word 'n nuwe reeks/ tema beplan. Gaan kyk op die Skedule bladsy vir 'n volledige program en koste verbonde. Ons het ook op ons Gallery blad ( http://vakansiepret.weebly.com/ )fotos van al die lekker klasse wat al gedoen is.

Map of Vakansie Pret