Ek nooi jou graag om ons te kom besoek. Ons is `n gemeente waar…
- jy vriende kan ontmoet
- jou kinders tuis gaan voel
- jy geestelik gaan groei
- jy jou lewensroeping kan uitleef
Gee my `n luitjie of kom kuier gerus die Sondag.
Ons adres is:
Laerskool Gene Louw se skoolsaal
Tulip straat, Amanda Glen, Durbanville.
Dienstye:
Oggenddiens – 09:30
Aanddiens – 18:00
Ons gemeente is `n Baptiste gemeente wat lief is vir die Here, lief is vir mense en lief is vir die Skrif.
Jy sal sommer dadelik tuis voel.
Kom vind jou Geestelike Tuiste.
Johan Delport
084 580 5740
www.gesinskerk.co.za