Te Koop / Te Ruil

Plaas Nr 007, Prieska, 88940 ,South Africa
Te Koop / Te Ruil Te Koop / Te Ruil is one of the popular Local Business located in Plaas Nr 007 ,Prieska listed under Local business in Prieska , Meeting Room in Prieska , Lodging in Prieska , Business Center in Prieska ,

Contact Details & Working Hours

More about Te Koop / Te Ruil

Reel nr 1:PRYS - a) Indien u iets adverteer wat u wil verkoop moet n PRYS op die item(s) u advertensie vergesel, behalwe as u n geleentheid soos n veiling adverteer.
Geen aanbod of “maak my n offer” ads is toelaatbaar nie.b) Onderhandel per inbox en nie op die wall van die adverteerder nie.
c) Indien u n diens of onderneming adverteer met n lys verskillende pryse wat nie onder u ads kan verskaf nie, vra dat lede vir Inbox of email, maar nie dat lede hulle email/nommer onder u ads los nie. KONTAKBESONDERHEDE:
– a)Adverteerders kan kies hoe hulle gekontak wil word,( Selfoonr, E-pos of Inbox, maar u MOET spesifiseer)
PLEK – a) Ons versoek adverteerders om aan te dui waar hulle woon ( Stad/Dorp), sodat lede nie navraag hoef te doen nie.
Reel nr 2: a) Geen Negatiewe kommentaar of enige lang bespreking van n adverteerder se ad wat die adverteerder kan benadeel sal toegelaat word nie.
b) Ons fokus op die verkoop en ruil van ons produkte, die verskaf van inligting of werk vir ons mense.Positiewe kort gespreke wat handel oor n adverteerder se produk is toelaatbaar.
Reel nr 3:Geen adverteerder mag sy ad onder in die “chat spasie” van n bestaande adverteerder se ad plaas om homself te bevoordeel nie, behalwe as dit n ruil transaksies is.U kan van die groep “geban” word met die oortreding van die reel.
Reel nr 4: a) Geen ads wat pornografies of seksuele middele adverteer sal toegelaat word
b) Geen ads waar iemand n “diens” lewer waarby so n persoon geestelike werk doen en in kontak met dooies is toelaatbaar nie
c) Geen Tarrot kaart lesing ads word toegelaat nie. Ons kan ongelukkig nie die blad vir geestelike werk gebruik nie.
d) Geen prosas, gedigte en dagstukkies vir mense se persoonlike lewe nie is toelaatbaar op die blad nie.
Reel nr 5:Geen geldmaak skemas,of enige werk vanaf u huis ads sal toegelaat word nie
Reel nr 6:Geen veiling mag op die blad gehou word nie, maar indien iemand n bestaande veiling as n ad wil adverteer is dit toelaatbaar.
Reel nr 7: Geen Skenkings-ads is op die groep toelaatbaar nie.
Reel nr 8:Die groep word elke Saterdagnag /Sondagoggend om 12:00am gesluit, en open weer om Sondagaande om 18:00 en ons vra dat u die versoek sal respekteer.Geen kommentaar of navrae deur lede op enige ads is toelaatbaar
Reel nr 9:Geen ads waar kaartjies van konserte/optredes verkoop word sal op die blad toegelaat word nie. Die herverkoop van sulke kaartjies is onwettig en kaartjies mag slegs deur die organiseerders van die geleentheid bemark en verkoop word.
Reel nr 10:Indien u vermoed dat iemand oneerlik is, vals profiel,beweerder diefstal of bedrog pleeg.kontak dadelik die admin. Moet nie die inligting op die muur van die groep bekendmaak nie..Die Bestuur van die groep kan onder geen omstandigdhede aanspreeklik gehou word vir goedere, produkte, lewende hawe of diens wat iemand te koop of te ruil aanbied nie
Reel nr 11:Verhandeling van Marmoset apies is ontoelaatbaar
No copyright infringement is allowed on this site

Map of Te Koop / Te Ruil