TALISMAN Hire Vredendal lewer 'n Tool & Plant Hire diens in en rondom Vredendal. Ons is geleë by Maskam Mall en bedien beide die kontruksiebedryf en algemene publiek. Sementmengers, kragopwekkers, matwassers, jackhammers, waterpompe, bore, scaffholding, kompaksietoerusting en nog meer is by ons te kry!