Hierdie weggesteekte juweel bied kontreikos op sy beste. Kom geniet die rustige plaas atmosfeer terwyl jy in die tuin ontspan onder skaduryke bome of in ons restuarant met sy unieke outydse atmosfeer terwyl jy 'n lekker bord boerekos of plaas ontbyt geniet.