Strandfontein Weskus

Skupieweg 21, Strandfontein, ,South Africa
Strandfontein Weskus Strandfontein Weskus is one of the popular Travel Agency located in Skupieweg 21 ,Strandfontein listed under Travel/leisure in Strandfontein , Travel Agency in Strandfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Strandfontein Weskus

Skulpieweg 21, Strandfontein is so +/- 3 ure se ry vanaf Kaapstad, en in die hartjie van die Weskus. Dit is net 'n lekker afstand om weg te kom uit die stad se gewoel en te kom ontspan langs die see.

Ons Huisie is baie sentraal geleë, naby die see, winkel en restaurant.

Jy kan uit ons Huisie en vanaf die stoep oor die see kyk en selfs die kinders dophou wat in die speelpark baljaar.

Op die stoep is daar 'n buitebraai wat heerlike gesellige aande belowe.


Wat ons huisie jou bied.

Hier kan jy jou skoene uitskop en ontspan. Sit jou selfoon af en vergeet van dit wat nog moet gebeur. Hier is slaapplek vir 6 mense.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Map of Strandfontein Weskus