Stella Hotel

N18, Main Road 12, Stella, 8650 ,South Africa
Stella Hotel Stella Hotel is one of the popular Hotel located in N18, Main Road 12 ,Stella listed under Hotel in Stella , Bar in Stella ,

Contact Details & Working Hours

More about Stella Hotel

Ons beoog om gereeld vir julle 'n sakpas promo / funksie te hou ... Waar ons bietjie kan op dress , iets snaaks eet en drink en sommer net ontspan.
Ons beskik oor 'n onderdak-swembad, Darts , Pool-tafel en BeerPong-tafels... Hier vir julle gebruik ten alle tye ... Daar is ook oornag geriewe en etes kan ook gereël word met bespreking...
Die saal en swembad is beskikbaar vir enige funksies , danse , Fonds-insameling , Verjaarsdae (oud en jonk) Spesiale dae soos 'n doop , aanneming , oggend-tee ens.
Kontak ons gerus vir die fynere detail ...
Ons hoor graag van u *

Map of Stella Hotel