Snowy Biltong

Conner str 268 (N11), Charlestown, 2470 ,South Africa
Snowy Biltong Snowy Biltong is one of the popular Specialty Grocery Store located in Conner str 268 (N11) ,Charlestown listed under Local business in Charlestown , Food & Grocery in Charlestown , Antiques & Vintage in Charlestown ,

Contact Details & Working Hours

More about Snowy Biltong

Snowy geleë aan die voet van Majuba
Die geskiedenis
Snowy biltong-fabriek open sy deure op 14 Augustus 1981. Die naam “Snowy” word afgelei van die stigter wie se bynaam Snowy was. In Februarie 1987 neem Petrus en Thea Schoeman besit van die, toe nog net, biltong fabriek. In 1994 word die geskenke- en in 2001 antieke winkel bygevoeg wat uitbrei tot wat u vandag beleef. Laat in 2003 sluit Pieter en Marlene hulle by Snowy aan om die familie besigheid te bestuur. Elizabeth(Lizie) sluit haar in 2009 by die familie besigheid aan.

Ons Biltong
Biltong word hier op die tradisionele manier gemaak. Alle resepte word op die perseel ontwikkel en beproef, wat tot gevolg het dat dit heeltemaal oorspronklik is. Ons glo om goeie biltong te maak net die beste beskikbare grondstowwe gebruik moet word. Ongelukkig kom dit dan teen ‘n prys wat maak dat ons eindproduk se prys dan noodwendig hoër is.

Vir hierdie sukses wil ons graag ons Liewe Vader die eer gee

Map of Snowy Biltong