Skryfgeheime

Prestwichstraat, Cape Town, 8000
Skryfgeheime Skryfgeheime is one of the popular Business Service located in Prestwichstraat ,Cape Town listed under Business in Cape Town ,

Contact Details & Working Hours

More about Skryfgeheime

www.skryfgeheime.com. Wil jy jou naam in druk en jou boek op die winkelrakke sien? Begin met 'n Skryfgeheime-kursus.

Jy werk per epos teen jou eie pas aan kursusmateriaal met 'n logiese opbou wat jou neem van die vind van 'n prikkelende idee tot en met 'n publiseerbare manuskrip by 'n gevestigde hoofstroomuitgewer of tydskrif. Heeltyd ontvang jy die hulp, leiding en bystand van 'n bekroonde skrywer/redakteur. Terugvoer op werkstukke geskied binne sewe dae.

Beste kursusse, billikste betaalplanne, meeste gepubliseerde studente.
www.skryfgeheime.com

“Jou kursus het my laat besef … met ’n bietjie werk kan drome waar word. Ek skuld jou baie meer as net ’n dankie. Jou kursus het op die donkerste tyd in my lewe liggaatjies gemaak wat ek nou eers raaksien.”
Maria Prinsloo

Map of Skryfgeheime