Silwer Fleur Aftree - Oord

Andre street 4, Kriel, 2271 ,South Africa
Silwer Fleur Aftree - Oord Silwer Fleur Aftree - Oord is one of the popular Retirement & Assisted Living Facility located in Andre street 4 ,Kriel listed under Local business in Kriel , Retirement & Assisted Living Facility in Kriel ,

Contact Details & Working Hours

More about Silwer Fleur Aftree - Oord

Silwer Fleur is ñ Aftree-Oord in Kriel, Mpumalanga, geleë tussen Witbank en Secunda, met voldoende mediese sorg en hospitaal naby. Ons bied 3 slaapkamer huise met volle geriewe en 1 slaapkamer woonstelle. Ons voorsien ‘n gebalanseerde maaltyd per dag teen lae pryse. Oggende is daar ñ klinieksuster aandiens wat basiese mediesedienste verrig. Een oggend per week is daar ‘n samekoms in die gemeenskapsaal waar die inwoners met ‘n kerkboodskap bedien word asook verversings. 24 uur sekuriteit met elektriese omheining word voorsien. Daar is ook Oordvervoer wat inwoners eenkeer per week dorp toe neem en terug. Verskeie ontspanings geriewe soos putt-putt, 'pool' ens. beskibaar. Ons beskik ook oor ‘n snoepwinkel en haarsalon op die perseel.

Map of Silwer Fleur Aftree - Oord