Ons doen die volgende:
* Kinderpartytjies volgens jul tema keuse asook
springkasteel.
* Spitbraai vir enige geleentheid minimum 30
persone
* Verskeie platters
* Gekookte etes
* Ons verskaf ook etes aan werkende mense
wat dit net kan kom afhaal.
* Troues
* Enige funksie waar kos benodig word.