Dit is ons passie om met mense, kinders en minderbevoregte kinders/mense te werk ons het tans n Kerspartytie saam met Macdonalds en shananigan's vir rooibootjie (ACCV) gehou. Ons was ook betrokke by die OCC een van George se grootse jaarlikse gebeurtenisse waar mense in rolstoele deel neem. Dit is vir ons n vooreg om deel te kan wees met sulke goed.