Praktika

1 Hof Street, Piketberg, 7320 ,South Africa
Praktika Praktika is one of the popular Labor & Employment Lawyer located in 1 Hof Street ,Piketberg listed under Local business in Piketberg , Admissions Training in Piketberg , Labor & Employment Law in Piketberg ,

Contact Details & Working Hours

More about Praktika

Praktiks se visie is om KMS-ondernemings tot optimale doeltreffendheid te bemagtig deur die ontwikkeling van bestuurs-, lewens- en tegniese vaardighede van medewerkers op alle vlakke in die onderneming. Praktika onderneem om hoë gehalte, geakkrediteerde en kosteeffektiewe opleiding aan werknemers te bied met die minste onderbreking of vertraging in produksie van die betrokke onderneming.

Ons visie is om ‘n voorkeurdiensverskaffer in menslikehulpbron ontwikkeling van KMS-ondernemings te wees. Praktika ondersteun ook die ontwikkeling en bevordering van die werksmag van al die gemeenskappe van Suid-Afrika

Map of Praktika