Pella Orange Resort

Orange River, Pella, ,South Africa
Pella Orange Resort Pella Orange Resort is one of the popular Landmark & Historical Place located in Orange River ,Pella listed under Fishing in Pella , Attractions/things to do in Pella ,

Contact Details & Working Hours

More about Pella Orange Resort

Dit is Aunty Anna Afrikaner van Pella in die

Noord Kaap. Sy het n baie klein vakansie

oord met die naam Pella Orange Resort. Dit

is reg langs die Oranjerivier gelee. Baie min

mense weet hiervan. Sy en haar man het dit

begin maar nadat hy 3 jaar gelede gesterf

het bedryf sy dit eie handig. As u n vakansie

nodig het naby dit wat saak maak moet u

haar kontak by 073 360 4443. Haar tariewe is

baie billik teen R150 per dag vir n eenheid

wat 3 mense slaap of R250 per dag vir n

groter eenheid. Elke wooneenheid beskik

oor n yskas. Die oord is bereikbaar met n

gewone motor. Help die tannie deur haar te

ondersteun.

Map of Pella Orange Resort