Nyala Lodge and Wedding Venue

Situated on the R522 Louis Trichardt/Vivo Road, Louis Trichardt, 0920 ,South Africa
Nyala Lodge and Wedding Venue Nyala Lodge and Wedding Venue is one of the popular Hotel located in Situated on the R522 Louis Trichardt/Vivo Road ,Louis Trichardt listed under Hotel in Louis Trichardt , Wedding Planning in Louis Trichardt ,

Contact Details & Working Hours

More about Nyala Lodge and Wedding Venue

Hier by Nyala Lodge bied ons ‘n asemrowende plaas venue om jul groot dag baie spesiaal te maak.
My belofte aan jou – stap vir stap loop ek saam met jou op die pad na ‘n suksesvolle troudag.
Idees word gedeel en koppe bymekaar gesit. Ons wonder, ons dink, en ons word opgewonde
oor elke klein dingetjie wat jou groot dag ‘n onvergeetlike ervaring maak. Ek help jou om die
perfekte troudag te skep wat beloof om seepglad te verloop.

‘n Droom word waar… Jou droom word waar!
Spring gou om jou datum te boek.

Estelle Kemp
Sel: 0829407508

Map of Nyala Lodge and Wedding Venue