NG Gemeente Hendrina

38 Beukesstraat, Hendrina, 1095 ,South Africa
NG Gemeente Hendrina NG Gemeente Hendrina is one of the popular Religious Organization located in 38 Beukesstraat ,Hendrina listed under Church/religious organization in Hendrina , Religious Organization in Hendrina ,

Contact Details & Working Hours

More about NG Gemeente Hendrina

Die NG Gemeente Hendrina is 'n familiekerk geleë in Hoëveld. Ons gemeente is 'n plek van omgee vir mekaar.

Eredienstye:
Sondae 09h30

Kinderkerk 09h30
Jeugkategese na afloop van die erediens. (Tydens skoolkwartaal).

Spesiale dienste:
Landbouersdiens Sondag 13 September 2015 om 15h00.
Kerssangdiens (aangebied deur Geref. Kerk) Sondag 8 November 2015 om 18h30.
Kersdagdiens 25 Desember 2015 om 08h00.

Almal Welkom!

Map of NG Gemeente Hendrina