Wanneer ‘n kind voordurend betroke is met musiek, ‘n ouderdom toepaslike, sosiale aanvaarbare omgewing het, trek hulle voordeel uit baie vlakke:
Lees
Hulle bemeester klankvorming, spreek taal en begripvaardighede wat die grondslag lê vir lees.
Kwantitatiewe
Bou n ruim redinasie vaardigheid wat nodig is vir Wiskunde en Wetenskap.
Sosiaal Hulle ontwikkel sosiale en emosionele vaardighede wat noodsaklik is vir skool gereedheid
Fisies
Deer beweging en dans saam met musiek en om maklike instrumente te bespeel ontwikkel kinders groot en fyn motorise vaardigheid.
Kriatiewiteit
Aktiwiteite wat vryheid motifeer in ‘n vriendlike en opwindende struktuur maak die deur oop vir Kriatiewiteit.
En natuurlik ontwikkel hulle ‘n liefde vir musiek lewenslank!