Vir my is mu">By Mucize Muzique leer ons op 'n "FUN" manier om instrumente te speel. Dit is 'n plek waar jong musikante nie net musikale vaardighede ontwikkel nie, maar 'n liefde vir musiek word gekweek. Almal is welkom om te kom deel in die wonder van musiek!