Luister FM

Port Elizabeth, Port Elizabeth, 6000 ,South Africa
Luister FM Luister FM is one of the popular Radio Station located in Port Elizabeth ,Port Elizabeth listed under Broadcasting & Media Production in Port Elizabeth , Radio station in Port Elizabeth ,

Contact Details & Working Hours

More about Luister FM

LUISTER!FM is geregistreer as ‘n maatskappy sonder winsoogmerk en word bestuur deur ‘n direksie onder leiding van besturende direkteur, Carel du Preez. Ons bied ‘n uiters professionele diens aan kliënte en uitstekende radiogenot aan luisteraars. Omdat die radiostasie ook gebou is op Christelike waardes, vermaak ons nie net nie, maar wil ons ook graag ‘n impak maak om die groter Nelson Mandelabaai Metropool sowel as die omliggende areas, tot almal se voordeel, te verander. Juis daarom werk ons in vennootskap met effektiewe rolspelers in die teiken-gemeenskap om lewens en omstandighede te aan te raak.

Die omroepers van LUISTER!FM streef daarna om dit ‘n stasie te maak wat inspireer deur relevant, dinamies en betroubaar te wees. Ons glo in egtheid. Daarom ontmoet ons omroepers ons luisteraars op ‘n persoonlike vlak binne hulle leefwêreld.

Map of Luister FM