Ons sal vra vir donasies in die vorm van kos, speelgoed, toeiletware en klere. Ons help Mammas, kinders en bejaardes. Ons handhaaf n oop beleid. Ons ontvang geen verdienste vir die gemeenskaps werk nie. Dit wat ons doen moet uit ons hart gedoen word.