Lieweland

Halfpad, Lichtenburg, 2740 ,South Africa
Lieweland Lieweland is one of the popular Wedding Planning Service located in Halfpad ,Lichtenburg listed under Event planning/event services in Lichtenburg , Event Venue in Lichtenburg , Wedding Planning in Lichtenburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Lieweland

Self-sorg gastehuis(Coligny/Lichtenburgpad) en Venue -4kamers beskikbaar(slaap 12 mense)maar net 3 het en-suite badkamers. Volledig toegeruste kombuis en nog n kombuis met basiese benodigdhede, asook binne en buite braai-geriewe.Beddegoed en handdoeke,hout,tee,koffie,melk en suiker word voorsien-vanaf R200 pp.n Groot tent wat tot 150 mense kan akkommodeer - ideaal vir familie reunies,troues ,besigheid of n wegbreeknaweek waar jy weer bewus kan raak van die skoonheid vd natuur.Stylvol ellegant maar met n plaasatmosfeer waar n bokkie of erdvark jou mag verras.n Voelliefhebbers paradys!Die ideale trou venue met n boskappelletjie!

Map of Lieweland