Lekke Kuier is 'n pub wat deel is van die Samoa Hotel in Moorreesburg. Dis 'n plek waar ons vriende maak, 'n plek waar ons respek vir mekaar het, 'n plek waar ons ons kliente veilig laat voel, 'n plek waar ons nie sal duld dat mense ander minderwaardig laat voel nie. Hier is almal ewe belangrik.