Dis 'n hout gebou met ongelooflike atmosfeer. Hier kry jy net die beste diens en ons bederf almal tot in die afgrond in. Vir ons is dit 'n ongelooflike voorreg om vir almal kos te maak en dit is ons passie.
We try our best to spoil our guests with the best food and service. It's a pleasure to cook for our guests and all staff at Lappiesbaai Restaurant enjoy cooking for guests because it's their passion.