Ons is self Mamma's en daar is niks so lekker soos om jou kleinding te bederf nie. Ons bied daardie "iets anders" waarna Mamma's altyd soek! Iets mooi vir 'n spesiale geleentheid, iets ouliks vir daaglikse gebruik, iets uniek om die kamer op te kikker of self iets om net die lewe so 'n bietjie makliker te maak!