Laerskool Postmasburg vier hulle 100e bestaansjaar in 2016.
Ons beplan 'n groot makietie vir die naweek van 2 - 4 September 2016.
Ek vra dus almal se hulp, ek soek asb almal (oud-skoliere en oud-onderwysers) se kontak details (nr, email adres, ens) so gou as moontlik om 'n data basis op te bou vir die geleentheid. Julle kan my of "Inbox" of email by jhk31978@gmail.com
En hou maar die spasie dop vir verdere inligting en reëlings.