Laerskool Olienpark

PO Box 1980, Brits, 0250 ,South Africa
Laerskool Olienpark Laerskool Olienpark is one of the popular Junior High School located in PO Box 1980 ,Brits listed under School in Brits , Junior High School in Brits ,

Contact Details & Working Hours

More about Laerskool Olienpark

Laerskool Olienpark streef daarna om ’n skool te wees van buitengewone kwaliteite waar ons leerders leer om met integriteit te lewe.
Ons bou ons skool op die fondamente van die Christelike leer, respek, omgee, liefde en diensbaarheid aan ons naaste.
Daarbenewens streef ons na kwaliteit-onderwys waar onderwysers, leerders, administratiewe beamptes, algemene werkers en ouers saamwerk om ons leerders optimaal te ontwikkel en help om hul potensiaal te bereik op akademiese- en sosiale terrein asook emosioneel en fisies.
Ons streef daarna:
1. Dat elke individu en individuele talent erkenning sal ontvang.
2. Dat ons daartoe bydra om ’n positiewe selfbeeld by ons leerders te kweek.
3. Om met verantwoordelikheid en integriteit te lewe.
4. Om in die gemeenskap in te ploeg en daar ’n verskil te maak.

Map of Laerskool Olienpark