Laerskool AG Visser

1 AG Visser St, Rensburg, 1441 ,South Africa
Laerskool AG Visser Laerskool AG Visser is one of the popular Elementary School located in 1 AG Visser St ,Rensburg listed under School in Rensburg , Elementary School in Rensburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Laerskool AG Visser

Ons skool is vernoem na 'n bekende man van ons volk, nl. Dr. A G Visser, Digter en geneesheer uit ons kontrei. Uitstaande persoon word vereer deur hom te vernoem, so is Dr A G Visser vereer deurdat ons skool, 'n straat in Rensburg en ook die hospitaal na hom vernoem is.Ons het in 1979 A G Visser-jaar gevier, want as hy sou geleef het, sou hy 1 Maart 1979, 'n honderd jaar oud gewees het.

Map of Laerskool AG Visser