*Konserte word twee maal 'n jaar aan gebied vir leerders.
*Fooie teen R260 per maand, insluitende alle liedjies en notas.
*Vanaf 10-jarige ouderdom kan leerders deel neem.
*Individuele aandag word gebied.
*Obleiding tot en met orkes/band vlak word gebied.