Kroonnuus

37 Buitenkant St, Kroonstad, 9499
Kroonnuus Kroonnuus is one of the popular Advertising Agency located in 37 Buitenkant St ,Kroonstad listed under Advertising Agency in Kroonstad , Media/News Company in Kroonstad ,

Contact Details & Working Hours

More about Kroonnuus

Kroonnuus probeer om alle nuus op al sy platforms so akkuraat moontlik aan te bied sonder om aanstoot te gee, lasterlik te wees of privaatheid te skend. Omdat sosiale netwerke onmiddellik is, kan enige mens enige inligting op Kroonnuus se sosiale netwerke pos. Die redakteur probeer so ver moontlik alle voorsorgmaatreëls tref om sodanige inligting so gou moontlik te verwyder. Lesers word versoek om so gou moontlik enige aanstootlike bydraes aan te meld sodat dit dadelik verwyder kan word. Lesers wat meen inligting op die platforms voldoen nie aan die standaarde van die etiese perskode, wat Media24 onderskryf, nie, kan ook met die persombudsman by sy kontakbesonderhede op die blad onderaan in verbinding tree.

Map of Kroonnuus