Kragdag

Diamantvallei Landgoed, Rayton, 1001 ,South Africa
Kragdag Kragdag is one of the popular Environmental Service located in Diamantvallei Landgoed ,Rayton listed under Local business in Rayton , Just For Fun in Rayton , Solar Energy Service in Rayton , Tourist Attraction in Rayton ,

Contact Details & Working Hours

More about Kragdag

KragDag is die grootste Afrikaanse hernubare energie en selfstandigheid-ekspo in die wêreld.

Met KragDag vier ons tegnologie en mense se kreatiwiteit en inisiatief, terwyl die KragDag leuse "Doen jou eie ding!" mense terselfdertyd aanmoedig om innoverend te bou aan ‘n volhoubare selfstandige vrywees lewe.

Die KragDag tema strek tans naas Energie oor verskeie terreine soos Opvoedkunde, Veiligheid, Tegnologie, Water, Voedselproduksie, Gesondheid, Ekonomie, Finansies, die bevordering van ‘n Makersbeweging en Entrepreneurskap.

Map of Kragdag