Kotteljons

Plot 37 Fisant Street, Rietfontein Agricultural Holding, Pretoria, 0181 ,South Africa
Kotteljons Kotteljons is one of the popular Farm located in Plot 37 Fisant Street, Rietfontein Agricultural Holding ,Pretoria listed under School in Pretoria , Day Care & Preschool in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Kotteljons

Kotteljons het ontstaan uit 'n absolute passie en liefde vir kinders!
'n Droom is geinspireer deur 3 baie spesiale kinders in my lewe, 2 pragtige dogtertjies & 'n besonderse spesiale seun.
Ek het saam met hul beleef hoe die lewe op hul jong ouderdom al soveel druk op hulle sit & baie van hulle vereis.
Dis nou hier waar ek met my hele hart glo dat Kotteljons se vakansie PRET program, vir alle kinders, insluitende kinders met spesiale behoeftes, geleenthede skep waar hul net weer die avontuur van kindwees tenvolle kan geniet. En dit in God se 'AMAZING' skeppingswerke wat die natuur bied.
Ek en my span is soooo dankbaar vir elke liewe kindertjie wat Kotteljons besoek. Ons is ook sooo dankbaar aan elke ouer wat ons die geleentheid gee om 'n deeltjie van julle kinders lewens te wees!
Baie liefde
Jodine

Map of Kotteljons