Ons Missie:
Koepel Sekuriteit is 'n opkomende maatskappy, wat beoog om:
1. 'n Omvattende reeks beskermde dienste aan kliente te lewer.
2. Om integriteit en werk etiek van internasionale standaarde in al sy
aktiwiteite te bevestig.
3. Om die hoogste standaard van dienste deur professionele bestuur
praktyke te verskaf, asook gelyke geleenthede vir alle
werknemers.
4. Om met openhartigheid aan alle bestuurslede die maatskappy
te bestuur.
Ons streef daarna om U Bates te beskerm