Kleuter Kampus

Van Zylstraat 02, Robertson, 6705 ,South Africa
Kleuter Kampus Kleuter Kampus is one of the popular Education located in Van Zylstraat 02 ,Robertson listed under Education in Robertson , Local Education in Robertson ,

Contact Details & Working Hours

More about Kleuter Kampus

Kleuter Kampus:
Ons bied aan:
Volledige PRE GRAAD R – Gee jou kind ‘n voorsprong vir die groot skool sodat die nodige ontwikkelingsfasette reeds vasgele is voordat die kinders gr. R toe gaan.

Geballanseerde akademiese tema lesse vir voorskoolse kinders sowel as motoriek word aangebied in hul klasverband.
Alle aktiwiteite word in Afrikaans en Engels aangebied. (Program is geregistreer by maatskaplike dienste)

Rekenaarvaardighede vir kinders

Kunsklasse en ander lekker aktiwiteite word deur opgeleide onderwyseres aangebied om jou kind te help ontwikkel
Vervoer kinders na en van buitemuurs wat nie by Kleuter Kampus aangebied word nie.

Nasorg fassiliteite beskikbaar vir kinders wat van Kleuter Kampus af grootskool toe gaan.

Aparte babafassiliteite (ons vat net 5 babas in)

Uitstappies, Konsert, Gradeplegtigheid, atletiekbyeenkoms, partytjies, oupa en ouma tee en opedae

Oppasser - kind verhouding: Alle opvoeders is educare opgelei!
Babas – 2 babas per opvoeder, Peuters – 1 opvoeder vir elke 5 kinders.

Alle pakette sluit middagete in, behalwe die 9-12 paket

Ruim speelarea binne en buite.
Elke ouderdom het sy eie klaskamer.

Buitemuurse aktiwiteite
Ballet vir 3 – 5 jariges deur Danique
Swemlesse by Robbies swemskool - 0833814549
Sportslim
Bak en Brou
Mini Rugby
Mini Karate
Mini Tennis

Kontak ons gerus: 0833814549

Kinders is ons PASSIE maar gelukkige kinders is ons prioriteit.

Map of Kleuter Kampus