Marida at Kairos Crafts

De Rust, Carnarvon, 8925
Marida at Kairos Crafts Marida at Kairos Crafts is one of the popular Art located in De Rust ,Carnarvon listed under Arts & Crafts Store in Carnarvon ,

Contact Details & Working Hours

More about Marida at Kairos Crafts


ALL ABOUT KAIROS CRAFTS
Kairos Crafts (God's Appointed time to act)

Om te teken en te verf is vir my 'n passie en 'n talent wat ek van Vader ontvang het. Dit is wanneer ek met Jesus kan gesels. Hy het my geseën met 'n talent, en ek hou daarvan om Sy naam te verheerlik met dit wat ek doen.

Die verf wat ek gebruik, vir die keramiek, is van die beste en word ingevoer van Duitsland om die beste kwaliteit te verseker. Alles word met die vrye hand geverf om dit uniek te maak. Geen ontwerp gaan presies soos die ander lyk nie. Ek verf alles self, daarom dat daar 'n wag tydperk sal wees voor ek u bekers kan stuur.

Map of Marida at Kairos Crafts