JP Personeeldienste

schroder str 49, Upington, 8800 ,South Africa
JP Personeeldienste JP Personeeldienste is one of the popular Lawyer & Law Firm located in schroder str 49 ,Upington listed under Legal/law in Upington ,

Contact Details & Working Hours

More about JP Personeeldienste

Ons maak graag van die geleentheid gebruik om
JP Personeeldienste BK h/a JOBLAW Upington
aan u en u besigheid bekend te stel en u uit te nooi om van ons dienste gebruik te maak.

Met ondervinding in die gebied verseker ons die mees geskikte kandidaat vir u besigheid. Hantering en plasing van advertensies, verifiëring, kortlyste,en onderhoudvoering vir beskikbare poste binne die strukture van u besigheid.

DIENSTE
Werwing, seleksie en plasing
Formulering en Plasing van Advertensies
Sifting van aansoeke
Verifiëring van vorige werkgeskiedenis en verwysings
Onderhoudsvoering met geskikte kandidate
Uitgebreide databasis m.b.t voornemende werknemers
Agtergrond verifiëring (Background screening)

“Your business is our business”

Ons erken die uniekheid van elke kliënt en streef daarna om aan elkeen se spesifieke vereistes te voldoen. Ons wil graag ‘n langtermynverhouding bewerkstellig deur ons goeie dienslewering. Ons personeeldiens en seleksie proses is gebaseer op nie-diskrimenasie.
Alle geskikte kandidate ondergaan individueel ‘n onderhoud voordat enige plasings geskied.


Indien u enige verdere navraag het rakende die kostes van die dienste wat ons u kan bied,
is u welkom om hierdie kantoor te skakel.

“Labour with an eye for the future”

TEL: 054-3312476 FAX: 054-3312470

E-mail : adminupt@joblaw.co.za

Map of JP Personeeldienste