Hugenote Kollege

1 Kollege St, Wellington, 7655 ,South Africa
Hugenote Kollege Hugenote Kollege is one of the popular College & University located in 1 Kollege St ,Wellington listed under Education in Wellington , School in Wellington , College & University in Wellington ,

Contact Details & Working Hours

More about Hugenote Kollege

In die hartjie van die Bolandse wynlande lê die dorp van Wellington, ‘n baken van hoop vir leerders van regoor die land.

Die Hugenote Kollege wat in 1951 hier gevestig is, is 'n opvolg van 'n aantal onderwysinstansies wat deur die bekende dr. Andrew Murray begin is en bied tans Christelike opeleiding in maatskaplike en kerlike diensberoepe aan leerders van regoor Afrika.

Map of Hugenote Kollege